Index: Afrikaans

 

Job 25

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

25:1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:

25:2 Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.

25:3 Is daar 'n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?

25:4 Hoe sou dan 'n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit 'n vrou gebore is?

25:5 Kyk, selfs die maan--hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.

25:6 Hoeveel minder die mens, 'n maaier; en die mensekind, 'n wurm.

 

Created with FREE HTMLCompiler by BibleDatabase